Geloof maak salig
Ek wens dat ek meer oortuigend in, wel regtig enigiets, kan glo. Ek is stilletjies jaloers op die feit dat ander doelgerig, gefokus en byna naïef (of dit is hoe ek dit ervaar) in dinge kan glo. Ek hou aan die dun lewenslyn van (spirituele) …